PureDIER het onstaan as gevolg van die onderdrukking wat die meeste van ons op n daaglikse basis beleef. Die mens is net soos enige ander dier, nie gemaak om mak te wees nie. Ons wil vry wees om die wêreld ons speel plek te maak, om te wees wie en wat ons in werklikheid is en om die perke van wat is te toets met wat ons glo dit moet wees.
PureDIER is nie vir almal nie, dis vir n uitgesoekte paar. Dis is vir die wat weet, die wat wil en die wat kan! Dit is vir die onderdrukdes, die vas gebindes, die wat wil losbreek en mal gaan!Dit is vir die wat weet daar is n dier in hulle!
PureDIER - Vind dit in jou!
Of kontak ons via epos by praatmetons@puredier.com